Gebruik van die Suid-Afrikaanse medisinale plant, Gunnera perpensa, in ’n soeke na potensiële SARS-CoV-2-behandelings

Use of the South-African medicinal plant, Gunnera perpensa, in search of potential treatments for SARS-CoV-2

Authors

  • I Wessels Universiteit van Pretoria
  • L Invernizzi Universiteit van Pretoria
  • VJ Maharaj Universiteit van Pretoria

Abstract

Die doel van hierdie projek was om G. perpensa te ondersoek vir nuwe verbindings wat potensiaal toon in die behandeling van Covid-19. Hierdie doel is bereik deur van ’n hoë-deurset-sisteem gebruik te maak vir die vinnige identifisering en isolasie van verbindings waarvan die aktiwiteit teen Covid-19 met behulp van biologiese toetse vasgestel is.

Author Biographies

I Wessels, Universiteit van Pretoria

Departement Chemie, Universiteit van Pretoria, Suid-Afrika

L Invernizzi, Universiteit van Pretoria

Departement Chemie, Universiteit van Pretoria, Suid-Afrika

VJ Maharaj, Universiteit van Pretoria

Departement Chemie, Universiteit van Pretoria, Suid-Afrika

Downloads

Published

2024-06-19

Issue

Section

Referaatopsommings