Die ontwikkeling van die T-hoek as ’n vastetoestand-parameter vir die meting van die steriese massa van N-substituente in bis(difenielfosfien)amien digoud(I) komplekse

The development of the T-angle as a solid-state parameter for the measurement of the steric bulk of N-substituents in bis(diphenylphosphino)amine digold(I) complexes

Authors

  • C van Staden Universiteit van die Vrystaat
  • M Schutte-Smith Universiteit van die Vrystaat
  • L Moskaleva Universiteit van die Vrystaat
  • DV Kama Universiteit van die Vrystaat
  • HG Visser Universiteit van die Vrystaat

Abstract

Die Tolman-keëlhoek is ’n eenvoudige manier om die steriese massa van verskeie tersiêre fosfiene te kwantifiseer. Cloete, et al. (2013) het hierdie konsep aangepas om op bis(difenielfosfien)amien (PNP) -ligande van toepassing te wees. In die aangepaste weergawe van die keëlhoek is die N-substituent die steriese massa wat gekwantifiseer word. Die aangepaste weergawe word die effektiewe Tolmangebaseerde keëlhoek genoem.

Author Biographies

C van Staden, Universiteit van die Vrystaat

Departement Chemie, Universiteit van die Vrystaat, Suid-Afrika

M Schutte-Smith, Universiteit van die Vrystaat

Departement Chemie, Universiteit van die Vrystaat, Suid-Afrika

L Moskaleva, Universiteit van die Vrystaat

Departement Chemie, Universiteit van die Vrystaat, Suid-Afrika

DV Kama, Universiteit van die Vrystaat

Departement Chemie, Universiteit van die Vrystaat, Suid-Afrika

HG Visser, Universiteit van die Vrystaat

Departement Chemie, Universiteit van die Vrystaat, Suid-Afrika

Downloads

Published

2024-06-19

Issue

Section

Referaatopsommings