Authors
-
R van der Merwe
Universiteit van die Vrystaat
-
C Lewis
Universiteit van die Vrystaat
-
D Codron
Universiteit van die Vrystaat
Abstract
Tande vorm inkrementeel, laag vir laag, sonder enige hermodullering. Stabiele isotope word in hierdie lae vasgevang soos ’n organisme voed. ‘n Hoë-resolusie rekord van isotopiese verandering met verloop van tyd wat fisiologiese, omgewings- of dieetvoorvalle gedurende ’n organisme se leeftyd aandui, word dus in tande bewaar.
Author Biographies
R van der Merwe, Universiteit van die Vrystaat
Departement Dierkunde en Entomologie, Universiteit van die Vrystaat, Suid-Afrika
C Lewis, Universiteit van die Vrystaat
Departement Dierkunde en Entomologie, Universiteit van die Vrystaat, Suid-Afrika
D Codron, Universiteit van die Vrystaat
Departement Dierkunde en Entomologie, Universiteit van die Vrystaat, Suid-Afrika