Ni-bevattende bimetaal-nanodeeltjies as katalisators vir elektrochemiese water splyting

Ni-containing bimetallic nanoparticles as catalysts for electrochemical water splitting

Authors

  • M van den Berg Noordwes-Universiteit
  • R Malgas-Enus Stellenbosch Universiteit
  • CGCE van Sittert Noordwes-Universiteit

Abstract

Die waterstofvrystellingsreaksie (WVR) kan in ’n suur of ’n alkaliese medium plaasvind. Die alkaliese WVR is van groot belang vir waterelektroliseerders omdat kontaminasie van H2 en korrosie van waterelektroliseerders en elektrodes uitgeskakel word (Li et al., 2020).

Author Biographies

M van den Berg, Noordwes-Universiteit

Laboratorium vir Toegepaste Molekuulmodellering, Navorsingsfokusarea: Chemiese Hulpbronveredeling, Noordwes-Universiteit, Suid-Afrika

R Malgas-Enus, Stellenbosch Universiteit

Departement Chemie en Polimeerwetenskappe, Universiteit van Stellenbosch, Suid-Afrika

CGCE van Sittert, Noordwes-Universiteit

Laboratorium vir Toegepaste Molekuulmodellering, Navorsingsfokusarea: Chemiese Hulpbronveredeling, Noordwes-Universiteit, Suid-Afrika

Downloads

Published

2024-06-19

Issue

Section

Referaatopsommings