Die sintese en evaluasie van ’n reeks amino-ouroonderivate en hulle renium(I) trikarbonielkomplekse as moontlike antikankermiddels

The synthesis and evaluation of a series of aminoaurone derivatives and their rhenium(I) tricarbonyl complexes as possible anticancer agents

Authors

  • L Liebenberg Universiteit van die Vrystaat
  • M Schutte-Smith Universiteit van die Vrystaat
  • HG Visser Universiteit van die Vrystaat

Abstract

Kanker is steeds een van die grootste oorsake van sterftes wêreldwyd. Die vooruitgang in mediese navorsing gee deurgaans hoop dat kankerverwante sterftesyfers sal afneem. Prekliniese middelontwikkelingsnavorsing is die kern van hierdie soektog na nuwe middels vir die behandeling van kanker en ander farmaseutiese middels. Hierdie navorsing sluit farmakokinetiese en -dinamiese studies, veiligheids-/toleransiestudies, gedragstudies, effektiwiteitsmodelle, metabolisme, in vivo- en in vitro-toksisiteit, fotoluminessensiestudies en bioverspreidingsprofiele in.

Author Biographies

L Liebenberg, Universiteit van die Vrystaat

Departement Chemie, Universiteit van die Vrystaat, Suid-Afrika

M Schutte-Smith, Universiteit van die Vrystaat

Departement Chemie, Universiteit van die Vrystaat, Suid-Afrika

HG Visser, Universiteit van die Vrystaat

Departement Chemie, Universiteit van die Vrystaat, Suid-Afrika

Downloads

Published

2024-06-19

Issue

Section

Referaatopsommings