’n Raamwerk om digitale tweeling-funksionaliteite in webtoepassings te implementeer

A framework to implement digital twin functionalities into web applications

Authors

  • WJ Killian Noordwes-Universiteit
  • SGJ Van Niekerk Noordwes-Universiteit
  • JC Vosloo Noordwes-Universiteit

Abstract

Digitale tweelinge (DT) verskaf onmiddellike fisiese konteks aan data in komplekse ingenieurstelsels, bv. diepvlakmyne. Wanneer sensordata ook geïntegreer word, kan DT ook help met mynboubedrywighede, verrigtingsanalise, beplanning en besluitneming. DT is egter berekeningsintensief en vereis tipies kragtige rekenaars in plaas van minder kragtige mobiele toestelle.

Author Biographies

WJ Killian, Noordwes-Universiteit

Fakulteit Ingenieurswese, Noordwes-Universiteit, Suid-Afrika

SGJ Van Niekerk, Noordwes-Universiteit

Fakulteit Ingenieurswese, Noordwes-Universiteit, Suid-Afrika

JC Vosloo, Noordwes-Universiteit

Fakulteit Ingenieurswese, Noordwes-Universiteit, Suid-Afrika

Downloads

Published

2024-06-19

Issue

Section

Referaatopsommings