Klein organometaalverbindings na proteïne – die geheime van molekules in fundamentele kristalruimtes

Small organometallic molecules to proteins – the secrets of molecules in fundamental crystal space

Authors

  • FJF Jacobs Universiteit van die Vrystaat
  • A Brink Universiteit van die Vrystaat

Abstract

Sedert die ontwikkeling van die 99mTc-verwekker en die daaropvolgende bekendstelling van die 188Re-verwekker, is die ontwikkeling van tegnesium en renium radiofarmaseutika van groot belang vir die wetenskaplike gemeenskap (Jürgens et al., 2014). Hierdie navorsing is gefokus op die ontwikkeling van radiofarmaseutika met spesifieke middels as teiken (Top et al., 1995), waardeur die gebruik van chemiese funksionaliteite met biologiese kenmerke as teikenvektore in potensiële radiofarmaseutiese middels gebruik word.

Author Biographies

FJF Jacobs, Universiteit van die Vrystaat

Departement Chemie, Universiteit van die Vrystaat, Suid-Afrika

A Brink, Universiteit van die Vrystaat

Departement Chemie, Universiteit van die Vrystaat, Suid-Afrika

Downloads

Published

2024-06-19

Issue

Section

Referaatopsommings