Karakterisering van plantgesondheidsbevorderende mikroörganismes (PGBMs) en potensiële biologiese beheermiddels (BBMs) in die sojaboonmikrobioom

Characterisation of plant health promoting microorganisms (PGPMs) and potential biological control agents (BCAs) from the soybean microbiome

Authors

  • A Edwards Universiteit van die Vrystaat
  • LA Rothmann Universiteit van die Vrystaat
  • WJ Swart Universiteit van die Vrystaat

Abstract

Moderne landbou het afhanklik geraak van die gebruik van sintetiese kunsmis, plaagdoders en onkruiddoders om oesopbrengs te verbeter en siektes, plae en onkruid te bestuur. Die langdurige gebruik van hierdie chemikalieë het gelei tot die besoedeling van die omgewing asook die beskadiging van grondekosisteme. 

Author Biographies

A Edwards, Universiteit van die Vrystaat

Departement Plantwetenskappe, Universiteit van die Vrystaat, Suid-Afrika

LA Rothmann, Universiteit van die Vrystaat

Departement Plantwetenskappe, Universiteit van die Vrystaat, Suid-Afrika

WJ Swart, Universiteit van die Vrystaat

Departement Plantwetenskappe, Universiteit van die Vrystaat, Suid-Afrika

Downloads

Published

2024-06-19

Issue

Section

Referaatopsommings