Karakterisering van die effek van salisielsuurtoediening op Sclerotinia-stamvrot in sojabone

Characterising the effect of salicylic acid application on Sclerotinia stem rot in soybean

Authors

  • A Edwards Universiteit van die Vrystaat
  • WJ Swart Universiteit van die Vrystaat
  • M Nyoni Universiteit van die Vrystaat

Abstract

Sclerotinia-stamvrot (SSV) van sojabone is ’n siekte van ekonomiese belang wat tot verwoestende opbrengsverliese lei. Dit is ’n moeilike siekte om te beheer as gevolg van die patogeen se vermoë om oorlewingstrukture genaamd sclerotia in plantreste te vorm. As gevolg van ’n tekort aan chemiese produkte wat vir die beheer van SSV geregistreer is, word daar al hoe meer na alternatiewe oplossings gekyk.

Author Biographies

A Edwards, Universiteit van die Vrystaat

Departement Plantwetenskappe, Universiteit van die Vrystaat, Suid-Afrika

WJ Swart, Universiteit van die Vrystaat

Departement Plantwetenskappe, Universiteit van die Vrystaat, Suid-Afrika

M Nyoni, Universiteit van die Vrystaat

Departement Plantwetenskappe, Universiteit van die Vrystaat, Suid-Afrika

Downloads

Published

2024-06-19

Issue

Section

Referaatopsommings